top of page

Graag deel ons oulike Afrikaanse name met pappas, mammas, oumas ens. wat 'n unieke mooi naam vir hulle klein pienkvoet soek.  Afrikaanse name is so skaars soos hoendertande op die Internet, dus wil ons dit so bietjie makliker maak, en daar is soveel mooi name in ons taal, ons MOET dit eenvoudig deel!!

Sterkte, hoop jy kry die naam wat met jou hart praat en wat jou klein lyfie trots sal uitleef!

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

  • Facebook Social Icon
  • Twitter Social Icon
  • Google+ Social Icon
bottom of page